Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 6:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hulle het die stad en alles wat daarin was, met vuur verbrand.+ Net die silwer en die goud en die koper- en ystervoorwerpe het hulle aan die skat van Jehovah se huis gegee.+

  • 2 Samuel 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig, saam met die silwer en die goud wat hy geheilig het van al die nasies wat hy onderwerp het,+

  • 1 Konings 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Uiteindelik is al die werk voltooi wat koning Salomo met betrekking tot die huis van Jehovah moes doen;+ en Salomo het die dinge begin inbring wat deur sy vader Dawid geheilig is;+ die silwer en die goud en die voorwerpe het hy by die skatte van die huis van Jehovah gesit.+

  • 1 Kronieke 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig+ saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies+ weggedra het, van Edom en van Moab+ en van die kinders van Ammon+ en van die Filistyne+ en van Amalek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel