Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 6:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar al die silwer en die goud en die koper- en ystervoorwerpe is iets heiligs vir Jehovah.+ Dit moet by die skat van Jehovah kom.”+

  • 1 Konings 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Uiteindelik is al die werk voltooi wat koning Salomo met betrekking tot die huis van Jehovah moes doen;+ en Salomo het die dinge begin inbring wat deur sy vader Dawid geheilig is;+ die silwer en die goud en die voorwerpe het hy by die skatte van die huis van Jehovah gesit.+

  • 1 Kronieke 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig+ saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies+ weggedra het, van Edom en van Moab+ en van die kinders van Ammon+ en van die Filistyne+ en van Amalek.+

  • 1 Kronieke 22:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En kyk, gedurende my ellende+ het ek vir Jehovah se huis honderdduisend talente goud+ en ’n miljoen talente silwer gereedgemaak, en die koper+ en die yster+ kan nie geweeg word nie omdat daar so ’n groot hoeveelheid is; en balke en klippe het ek gereedgemaak, maar daarby sal jy nog byvoeg.

  • 1 Kronieke 26:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Van die oorloë+ en van die buit+ het hulle dinge geheilig om die huis van Jehovah te onderhou.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel