8 En Jehovah trek voor jou uit. Hy sal voortdurend met jou wees.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie. Moenie bang of verskrik wees nie.”+
8Toe het Jehovah vir Josua gesê: “Moenie bang of verskrik wees nie.+ Neem al die manskappe saam met jou en staan op, trek op na Ai. Kyk, ek het die koning van Ai en sy volk en sy stad en sy land in jou hand gegee.+