Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die kinders van Israel het ’n daad van ontrouheid gepleeg met betrekking tot dit wat aan vernietiging oorgegee is, deurdat Agan,+ die seun van Karmi, die seun van Sabdi, die seun van Serag, van die stam Juda, geneem het van dit wat aan vernietiging oorgegee is.+ Hierop het Jehovah se toorn teen die kinders van Israel ontvlam.+

  • Josua 22:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Was dit nie Agan,+ die seun van Serag, wat ’n daad van ontrouheid gepleeg het ten opsigte van dit wat aan vernietiging oorgegee is nie, en was dit nie oor die hele vergadering van Israel dat daar verontwaardiging gekom het nie?+ En hy was nie die enigste man wat in sy oortreding gesterf het nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel