18 God het die volk derhalwe met ’n omweg met die pad van die wildernis van die Rooi See laat gaan.+ Die kinders van Israel het egter in slagorde uit Egipteland opgetrek.+
18 “Toe het ek julle in dié tyd beveel en gesê: ‘Jehovah julle God het aan julle hierdie land gegee om dit in besit te neem. Julle moet toegerus voor julle broers, die kinders van Israel, oortrek, al die dapper manne.+