Numeri 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 van twintig jaar en ouer,+ elkeen wat in Israel in die leër uittrek.+ Julle moet hulle volgens hulle leërs registreer, jy en Aäron. Numeri 26:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “NEEM die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op, van twintig jaar en ouer, volgens die huis van hulle vaders, almal wat in Israel in die leër uittrek.”+
3 van twintig jaar en ouer,+ elkeen wat in Israel in die leër uittrek.+ Julle moet hulle volgens hulle leërs registreer, jy en Aäron.
2 “NEEM die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel op, van twintig jaar en ouer, volgens die huis van hulle vaders, almal wat in Israel in die leër uittrek.”+