Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Wanneer jy ook al die volle getal van die kinders van Israel opneem deur ’n telling te hou,+ moet hulle elkeen vir sy siel ’n losprys aan Jehovah gee wanneer hulle getel word,+ sodat daar geen plaag oor hulle kom wanneer hulle getel word nie.+

  • Eksodus 38:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Die halfsikkel vir ’n persoon was die helfte van ’n sikkel volgens die sikkel van die heiligdom, vir elke man wat na die geregistreerdes oorgegaan het, van twintig jaar en ouer,+ altesaam seshonderd-en-drieduisend-vyfhonderd-en-vyftig.+

  • Numeri 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “NEEM die volle getal+ op van die hele vergadering van die kinders van Israel volgens hulle families, volgens die huis van hulle vaders, volgens die getal name, al die manne, kop vir kop,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel