Levitikus 24:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “‘Een regterlike beslissing moet vir julle geld. Die inwonende vreemdeling moet net soos die boorling wees,+ want ek is Jehovah julle God.’”+ Numeri 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daar moet een wet en een regterlike beslissing vir julle en vir die inwonende vreemdeling wees wat as ’n vreemdeling by julle woon.’”+
22 “‘Een regterlike beslissing moet vir julle geld. Die inwonende vreemdeling moet net soos die boorling wees,+ want ek is Jehovah julle God.’”+
16 Daar moet een wet en een regterlike beslissing vir julle en vir die inwonende vreemdeling wees wat as ’n vreemdeling by julle woon.’”+