Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Een wet moet daar wees vir die boorling en vir die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon.”+

  • Levitikus 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Wat enige man van die huis van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat enige bloed eet+—teen die siel wat die bloed eet, sal ek beslis my aangesig rig,+ en ek sal hom inderdaad uitroei onder sy volk uit.

  • Levitikus 19:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling by julle woon, moet vir julle soos ’n boorling onder julle word; en jy moet hom liefhê soos jouself,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Ek is Jehovah julle God.

  • Numeri 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En as ’n inwonende vreemdeling as ’n vreemdeling by julle woon, moet ook hy die pasgaoffer vir Jehovah berei.+ Volgens die insetting van die pasga en volgens die gebruiklike prosedure daarvoor moet hy dit doen.+ Daar moet een insetting vir julle wees, vir die inwonende vreemdeling sowel as vir die boorling van die land.’”+

  • Numeri 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daar moet een wet en een regterlike beslissing vir julle en vir die inwonende vreemdeling wees wat as ’n vreemdeling by julle woon.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel