Numeri 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Israel het in Sittim gebly.+ Toe het die volk onsedelike gemeenskap met die dogters van Moab begin hou.+ Numeri 33:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En hulle kamp het by die Jordaan gebly van Bet-Jeʹsimot+ af tot by Abel-Sittim+, in die woestynvlaktes van Moab.
25 En Israel het in Sittim gebly.+ Toe het die volk onsedelike gemeenskap met die dogters van Moab begin hou.+
49 En hulle kamp het by die Jordaan gebly van Bet-Jeʹsimot+ af tot by Abel-Sittim+, in die woestynvlaktes van Moab.