Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Israel het in Sittim gebly.+ Toe het die volk onsedelike gemeenskap met die dogters van Moab begin hou.+

  • Josua 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarop het Josua, die seun van Nun, in die geheim uit Sittim+ twee manne as spioene uitgestuur en gesê: “Gaan, bekyk die land en Jeʹrigo.” Toe het hulle gegaan en by die huis gekom van ’n prostituut met die naam Ragab,+ en hulle het daar gaan bly.

  • Miga 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 O my volk, dink asseblief aan+ wat Balak, die koning van Moab, beplan het,+ en wat Biʹleam, die seun van Beor, hom geantwoord het.+ Dit was van Sittim+ af, ja, tot by Gilgal,+ sodat die regverdige dade van Jehovah bekend sou word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel