Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Jehovah vir my gesê: ‘Moenie vir hom bang wees nie,+ want ek sal hom en sy hele volk en sy land beslis in jou hand gee; en jy moet met hom doen net soos jy gedoen het met Sihon,+ die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.’

  • Deuteronomium 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en jy perde en strydwaens sien,+ ’n volk wat talryker is as jy, moet jy nie vir hulle bang wees nie; want Jehovah jou God, wat jou uit Egipteland laat optrek het,+ is met jou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel