Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 10:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En Jehovah het ook dié stad en sy koning in Israel se hand gegee, en hulle het dit en elke siel wat daarin was, met die skerpte van die swaard geslaan. Hulle het nie ’n oorlewende daarin laat oorbly nie. So het hulle met sy koning gedoen net soos hulle met die koning van Jerigo gedoen het.+

  • Josua 10:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En Jehovah het Lagis in Israel se hand gegee sodat hulle dit op die tweede dag ingeneem het, en hulle het dit en elke siel wat daarin was, met die skerpte van die swaard geslaan,+ volgens alles wat hulle met Libna gedoen het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel