23 alles wat met vuur verwerk word,+ moet julle deur die vuur laat gaan, en dit sal rein wees. Maar dit moet deur die reinigingswater+ van sonde gereinig word. En alles wat nie met vuur verwerk word nie, moet julle deur die water laat gaan.+
2 En jy moet met Ai en met sy koning doen net soos jy met Jeʹrigo en sy koning gedoen het.+ Julle mag net sy buit en sy mak diere vir julle plunder.+ Stel vir jou ’n hinderlaag teen die stad aan sy agterkant op.”+