Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe Moses hulle stuur om die land Kanaän te verken, het hy vir hulle gesê: “Trek hier op, die Negeb+ in, en julle moet na die bergstreek optrek.+

  • Deuteronomium 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Draai weg en vertrek en gaan na die bergstreek van die Amoriete+ en na al hulle bure in die Aʹraba,+ die bergstreek+ en die Sjefeʹla en die Negeb+ en die seekus,+ die land van die Kanaäniete,+ en die Liʹbanon,+ tot by die groot rivier, die Eufraatrivier.+

  • Josua 10:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En Josua het die hele land van die bergstreek+ en die Negeb+ en die Sjefeʹla+ en die hange+ en al hulle konings verslaan. Hy het nie ’n oorlewende laat oorbly nie, en alles wat asemhaal,+ het hy aan vernietiging oorgegee,+ net soos Jehovah, die God van Israel, beveel het.+

  • Josua 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 in die bergstreek en in die Sjefeʹla en in die Aʹraba en teen die hange en in die wildernis en in die Negeb+—die Hetiete, die Amoriete+ en die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel