Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 26:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 “Vir hulle moet die land verdeel word as ’n erfenis volgens die getal name.+

  • Josua 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+

  • Josua 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+

  • Josua 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die lot+ het vir die kinders van Josef+ uitgekom: van die Jordaan+ by Jeʹrigo af tot die waters van Jeʹrigo in die ooste, die wildernis wat van Jeʹrigo af na die bergstreek van Bet-El+ oploop.

  • Josua 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die lot+ was vir die stam Manasʹse,+ omdat hy Josef se eersgeborene was,+ vir Magir,+ die eersgeborene van Manasʹse, die vader van Giʹlead,+ omdat hy ’n krygsman was;+ en hy het Giʹlead+ en Basan ontvang.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel