33 Daarna het hulle weggedraai en met die pad van Basan opgetrek.+ Hierop het Og,+ die koning van Basan, hulle tegemoetgetrek, hy en al sy manskappe, na die geveg by Edreʹï.+
3“Daarna het ons weggedraai en met die pad van Basan opgetrek. Hierop het Og,+ die koning van Basan, uitgetrek, hy en al sy manskappe, om ons by Edreʹï+ in die geveg te ontmoet.