Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die bloed sal dien as julle teken aan die huise waarin julle is; en ek sal die bloed sien en julle oorslaan,+ en die plaag sal nie tot vernietiging oor julle kom wanneer ek Egipteland tref nie.

  • Josua 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Kyk! Ons kom in die land in. Hierdie tou van skarlaken draad moet jy in die venster bind waardeur jy ons laat afklim het, en jou vader en jou moeder en jou broers en die hele huisgesin van jou vader moet jy by jou in die huis versamel.+

  • Rigters 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hierop het hy vir hom gesê: “As ek dan nou guns in u oë gevind het,+ moet u ook vir my ’n teken doen dat dit u is wat met my praat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel