33 En daar het ons die Neʹfilim gesien, die kinders van Enak,+ wat van die Neʹfilim afkomstig is, sodat ons in ons eie oë soos sprinkane geword het, en so het ons ook in hulle oë geword.”+
21 Verder het Josua in dié tyd gegaan en die Enakiete+ uitgeroei uit die bergstreek, uit Hebron, uit Debir, uit Anab+ en uit die hele bergstreek van Juda en uit die hele bergstreek van Israel.+ Saam met hulle stede het Josua hulle aan vernietiging oorgegee.+