12 En Josua het al die stede van hierdie konings en al hulle konings verower en hulle met die skerpte van die swaard geslaan.+ Hy het hulle aan vernietiging oorgegee,+ net soos Moses, die kneg van Jehovah, beveel het.+
11 “‘Toe het julle deur die Jordaan getrek+ en by Jeʹrigo gekom.+ En die grondeienaars van Jeʹrigo, die Amoriete en die Perissiete en die Kanaäniete en die Hetiete en die Girgasiete, die Hewiete en die Jebusiete het teen julle begin veg; maar ek het hulle in julle hand gegee.+