3 Gevolglik het Adoʹni-Seʹdek, die koning van Jerusalem,+ na Hoham, die koning van Hebron,+ en na Piram, die koning van Jarmut,+ en na Jaʹfia, die koning van Lagis,+ en na Debir, die koning van Eglon,+ gestuur en gesê:
14 Toe het Hiskiʹa, die koning van Juda, na die koning van Assiʹrië in Lagis gestuur en gesê: “Ek het gesondig. Trek van my af weg. Wat u my ook al oplê, sal ek dra.”+ Daarop het die koning van Assiʹrië Hiskiʹa, die koning van Juda, driehonderd talente silwer+ en dertig talente goud opgelê.