2 Konings 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah was met hom.+ Ongeag waarheen hy uitgetrek het, hy het omsigtig opgetree;+ en hy het teen die koning van Assiʹrië in opstand gekom en hom nie gedien nie.+ Spreuke 29:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Om vir mense te bewe, span ’n strik,+ maar hy wat op Jehovah vertrou, sal beskerm word.+ Lukas 14:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 As hy dit dan nie kan doen nie, stuur hy ’n groep ambassadeurs uit terwyl die ander een nog ver weg is en vra vrede.+
7 En Jehovah was met hom.+ Ongeag waarheen hy uitgetrek het, hy het omsigtig opgetree;+ en hy het teen die koning van Assiʹrië in opstand gekom en hom nie gedien nie.+
32 As hy dit dan nie kan doen nie, stuur hy ’n groep ambassadeurs uit terwyl die ander een nog ver weg is en vra vrede.+