Josua 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die grens het daarvandaan na Lus geloop,+ by die suidelike hang van Lus, dit wil sê Bet-El;+ en die grens het afgegaan na Aʹtarot-Adʹdar+ op die berg wat suid van Onder-Bet-Horon lê.+ 1 Kronieke 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En sy dogter was Seʹëra, en sy het Bet-Horon+ gebou, die onderste+ en die boonste,+ en Usʹsen-Seʹëra.
13 En die grens het daarvandaan na Lus geloop,+ by die suidelike hang van Lus, dit wil sê Bet-El;+ en die grens het afgegaan na Aʹtarot-Adʹdar+ op die berg wat suid van Onder-Bet-Horon lê.+
24 En sy dogter was Seʹëra, en sy het Bet-Horon+ gebou, die onderste+ en die boonste,+ en Usʹsen-Seʹëra.