Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 27:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En as sy vader geen broers het nie, dan moet julle sy erfdeel aan sy bloedverwant gee+ wat naaste aan hom is van sy familie, en hy moet dit in besit neem. En dit moet vir die kinders van Israel dien as ’n insetting ingevolge ’n regterlike beslissing, net soos Jehovah Moses beveel het.’”

  • Numeri 36:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en gesê: “Jehovah het my heer beveel om die land deur die lot aan die kinders van Israel as erfdeel te gee;+ en my heer is deur Jehovah beveel om die erfdeel van ons broer Selofʹhad aan sy dogters te gee.+

  • Numeri 36:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Dít is die woord wat Jehovah aangaande die dogters van Selofʹhad beveel het+ deur te sê: ‘Hulle mag die vrouens word van wie dit goed is in hulle oë. Hulle moet net die vrouens word van die familie van die stam van hulle vaders.+

  • Numeri 36:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hulle het die vrouens geword van manne uit die families van die kinders van Manasʹse, die seun van Josef, sodat hulle erfdeel by die stam van die familie van hulle vader kon bly.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel