19 Maar sy vader het bly weier en gesê: “Ek weet dit, my seun, ek weet dit. Ook hy sal ’n volk word en ook hy sal groot word.+ Maar sy jongste broer sal nietemin groter as hy word,+ en sy nageslag sal die volle ekwivalent van nasies word.”+
37 Dit was die families van die seuns van Eʹfraim,+ van hulle geregistreerdes: twee-en-dertigduisend-vyfhonderd. Dit was die seuns van Josef volgens hulle families.+