22 “En Jehovah jou God sal hierdie nasies beslis bietjie vir bietjie voor jou wegstoot.+ Jy sal nie toegelaat word om gou ’n einde aan hulle te maak nie, sodat die wilde diere van die veld nie teen jou vermeerder nie.
45 En ons voorvaders wat dit oorgeneem het, het dit ook saam met Josua+ in die land ingebring wat deur die nasies besit is,+ wat God voor ons voorvaders uit verdryf het.+ Hier het dit tot die dae van Dawid gebly.