Deuteronomium 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wat die Refaïete+ betref, ook hulle is soos die Enakiete+ beskou, en die Moabiete het hulle Emiete genoem. 2 Samuel 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En wat die Filistyne betref, hulle het ingekom en in die Refaʹimlaagvlakte+ bly rondtrek. Jesaja 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En wanneer die snyer die ongesnyde graan insamel en sy arm die graanare oes,+ sal hy word soos een wat graanare in die Refaʹimlaagvlakte optel.+
11 Wat die Refaïete+ betref, ook hulle is soos die Enakiete+ beskou, en die Moabiete het hulle Emiete genoem.
5 En wanneer die snyer die ongesnyde graan insamel en sy arm die graanare oes,+ sal hy word soos een wat graanare in die Refaʹimlaagvlakte optel.+