Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 23:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “As jy in die ongesnyde graan van jou medemens kom, mag jy net die ryp are met jou hand afpluk, maar die sekel mag jy nie heen en weer swaai in die ongesnyde graan van jou medemens nie.+

  • Jeremia 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Sê: ‘Dit is die woord van Jehovah: “Die lyke van die mense sal ook val soos mis op die oppervlak van die veld en soos ’n ry pas gesnyde graan agter die een wat oes, sonder dat iemand dit bymekaarmaak.”’”+

  • Hosea 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Verder, o Juda, is ’n oes vir jou bepaal, wanneer ek die gevangenes van my volk laat terugkeer.”+

  • Joël 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “STEEK ’n sekel in,+ want die oes het ryp geword.+ Kom, daal neer, want die wynpers het vol geword.+ Die parskuipe loop oor; want hulle slegtheid het oorvloedig geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel