Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Uit Aser sal sy brood vet wees,+ en hy sal die lekkernye van ’n koning gee.+

  • Deuteronomium 33:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En van Aser het hy gesê:+

      “Geseënd met seuns is Aser.+

      Laat hy iemand word wat deur sy broers goedgekeur is,+

      En iemand wat sy voet in olie doop.+

  • Lukas 2:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En daar was Anna, ’n profetes, Faʹnuel se dogter, uit die stam Aser (hierdie vrou was op ver gevorderde leeftyd en het van haar maagdom af sewe jaar lank met ’n eggenoot saamgelewe,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel