Josua 19:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Op bevel van Jehovah het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het,+ naamlik Timnat-Serag,+ in die bergstreek van Eʹfraim; en hy het begin om die stad op te bou en daarin te woon.
50 Op bevel van Jehovah het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het,+ naamlik Timnat-Serag,+ in die bergstreek van Eʹfraim; en hy het begin om die stad op te bou en daarin te woon.