Eksodus 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Later het sy ’n seun gebaar, en hy het hom Gersom+ genoem, want, het hy gesê: “’n Inwonende vreemdeling het ek in ’n vreemde land geword.”+ Eksodus 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en haar twee seuns,+ waarvan die naam van die een Gersom+ was, “want”, het hy gesê, “ek het ’n inwonende vreemdeling in ’n vreemde land geword”;
22 Later het sy ’n seun gebaar, en hy het hom Gersom+ genoem, want, het hy gesê: “’n Inwonende vreemdeling het ek in ’n vreemde land geword.”+
3 en haar twee seuns,+ waarvan die naam van die een Gersom+ was, “want”, het hy gesê, “ek het ’n inwonende vreemdeling in ’n vreemde land geword”;