3 Toe het Sarai, Abram se vrou, haar Egiptiese diensmeisie Hagar geneem, nadat Abram tien jaar in die land Kanaän gewoon het, en haar vir haar man Abram as vrou gegee.+
8 As sy in die oë van haar heer nie welgevallig is nie, sodat hy haar nie tot byvrou+ bestem nie, maar haar laat loskoop, sal hy nie die reg hê om haar aan ’n vreemde volk te verkoop nie, aangesien hy verraderlik met haar gehandel het.
21 En Rehaʹbeam het Maʹäga, die kleindogter van Absalom, liewer gehad as al sy ander vrouens+ en sy byvrouens; want hy het agtien vrouens geneem, ook sestig byvrouens, sodat hy die vader van agt-en-twintig seuns en sestig dogters geword het.