Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gesê: “Asseblief tog my here, draai asseblief uit na die huis van julle kneg en bly die nag oor en laat julle voete was.+ Dan moet julle vroeg opstaan en verder reis.”+ Hierop het hulle gesê: “Nee, maar ons sal op die openbare plein oornag.”+

  • Rigters 19:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar die ou man het gesê: “Mag jy vrede hê!+ Laat enige gebrek van jou net op my wees.+ Moet net nie op die openbare plein oornag nie.”

  • Jesaja 58:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Is dit nie dat jy jou brood moet uitdeel aan die een wat honger is+ en dat jy die geteisterde, daklose mense in jou huis moet inbring nie?+ Dat jy, as jy iemand sien wat naak is, hom moet bedek+ en jou vir jou eie vlees+ nie moet verberg nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel