Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het die manne wat by name aangewys is,+ opgestaan en die gevangenes geneem, en hulle het al hulle naaktes uit die buit geklee. En hulle het hulle geklee+ en aan hulle sandale verskaf en hulle laat eet+ en drink+ en hulle gesalf. Verder het hulle almal wat gestrompel het, op die esels vervoer+ en hulle na Jeʹrigo,+ die palmstad,+ gebring, langs hulle broers. Daarna het hulle na Samariʹa+ teruggekeer.

  • Esegiël 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en as hy geen mens sleg behandel het nie;+ hy die pand wat hy vir skuld geneem het, teruggegee het;+ hy niks geroof het nie;+ hy aan die een wat honger is, sy brood gegee het+ en hy die een wat naak is, met ’n kleed bedek het;+

  • Matteus 25:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 naak,+ en julle het my geklee. Ek het siek geword, en julle het na my omgesien. Ek was in die gevangenis,+ en julle het na my toe gekom.’

  • Jakobus 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 As ’n broer of ’n suster in ’n naakte toestand is en die nodige voedsel vir die dag kortkom+

  • 1 Johannes 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar wie hierdie wêreld se middele vir lewensonderhoud het+ en sy broer sien gebrek+ ly en tog die deur van sy tere medelye vir hom sluit,+ in watter opsig bly die liefde vir God in hom?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel