25 En die manne wou nie na hom luister nie. Die man het derhalwe sy byvrou gegryp+ en haar na hulle toe uitgebring; en hulle het met haar gemeenskap begin hou+ en haar die hele nag lank tot die oggend toe bly misbruik,+ waarna hulle haar met dagbreek weggestuur het.