29 “‘Moenie jou dogter ontheilig deur van haar ’n prostituut te maak nie,+ sodat die land nie prostitusie pleeg en die land met losse sedes gevul word nie.+
14 “‘En wanneer ’n man ’n vrou en haar moeder neem, is dit losbandige gedrag.+ Hulle moet hom en hulle met vuur verbrand,+ sodat geen losbandige gedrag+ onder julle bly bestaan nie.
3 Want die tyd+ wat verby is, is voldoende vir julle om die wil van die nasies te kon volbring+ toe julle in losbandige dade,+ welluste, oordadighede met wyn,+ swelgerye, drinkpartye en onwettige afgoderye+ gewandel het.