Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En dié profeet+ of dié dromer van die droom moet doodgemaak word,+ want hy het gepraat van opstand teen Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei en jou uit die slawehuis verlos het, om jou van die weg af te keer waarop Jehovah jou God jou beveel het om te wandel;+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+

  • Deuteronomium 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die hand van die getuies moet eerste teen hom kom om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk;+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+

  • Deuteronomium 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “As ’n man betrap word terwyl hy by ’n vrou lê wat aan ’n eienaar behoort,+ dan moet hulle twee saam sterf, die man wat by die vrou gelê het, en die vrou.+ So moet jy die kwaad uit Israel wegruim.+

  • 1 Korintiërs 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die rede waarom julle roem,+ is nie goed nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg die hele deeg deursuur+ nie?

  • 1 Korintiërs 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 terwyl God dié oordeel wat buite is nie?+ “Verwyder die goddelose mens onder julle uit.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel