25 As ’n mens teen ’n mens sondig,+ sal God vir hom as skeidsregter optree;+ maar as ’n mens teen Jehovah sondig,+ wie is daar dan om vir hom te bid?”+ Maar hulle het nie na die stem van hulle vader geluister nie,+ want dit het Jehovah toe behaag om hulle dood te maak.+