Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 11:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Moses en Aäron het al hierdie wonderwerke voor Farao verrig;+ maar Jehovah het Farao se hart onversetlik laat word, sodat hy die kinders van Israel nie uit sy land weggestuur het nie.+

  • 2 Kronieke 36:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En selfs teen koning Nebukadneʹsar het hy in opstand gekom,+ wat hom by God laat sweer het;+ en hy het sy nek bly styf maak+ en sy hart bly verhard+ sodat hy nie tot Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het nie.

  • Psalm 75:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Moenie julle horing in die hoogte verhef nie.

      Moenie met ’n trotse nek praat nie.+

  • Jeremia 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 maar hulle het nie geluister of gehoor gegee nie,+ en hulle het hulle nek verhard+ om nie te hoor nie en om geen dissipline te ontvang nie.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel