Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied.

  • Levitikus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “‘En as julle ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah offer,+ moet julle dit offer om goedkeuring vir julle te verkry.+

  • Rigters 21:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die volgende dag het die volk vroeg opgestaan en daar ’n altaar gebou en brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ gebring.

  • 1 Samuel 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En jy moet voor my uit na Gilgal+ afgaan; en kyk! ek gaan af na jou toe om brandoffers te offer, om gemeenskapsoffers+ te bring. Sewe+ dae moet jy bly wag totdat ek na jou toe kom, en ek sal jou beslis laat weet wat jy moet doen.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel