Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied.

  • Levitikus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “‘En as julle ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah offer,+ moet julle dit offer om goedkeuring vir julle te verkry.+

  • Rigters 20:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarop het al die kinders van Israel,+ ja, die hele volk, opgegaan en by Bet-El gekom en gehuil+ en daar voor Jehovah gesit en op dié dag tot die aand toe gevas+ en brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring.

  • 2 Samuel 24:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Dawid het daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en brandoffers en gemeenskapsoffers gebring, en Jehovah het die dringende versoek ten gunste van die land aangehoor,+ sodat die plaag onder Israel gestuit is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel