15 So is die kinders van Benjamin op dié dag uit die stede opgeroep: ses-en-twintigduisend man wat die swaard kon trek,+ buiten die inwoners van Giʹbea, van wie sewehonderd uitgesoekte manne opgeroep is.
46 En almal van Benjamin wat op dié dag geval het, het uiteindelik te staan gekom op vyf-en-twintigduisend man wat die swaard kon trek,+ almal dapper manne.