15 So is die kinders van Benjamin op dié dag uit die stede opgeroep: ses-en-twintigduisend man wat die swaard kon trek,+ buiten die inwoners van Giʹbea, van wie sewehonderd uitgesoekte manne opgeroep is.
35 En Jehovah het Benjamin+ voor Israel verslaan, sodat die kinders van Israel op dié dag in Benjamin vyf-en-twintigduisend-eenhonderd man, wat almal die swaard kon trek, verdelg het.+