15 moet jy die inwoners van daardie stad vir seker met die skerpte van die swaard slaan.+ Gee dit en alles wat daarin is, en sy mak diere, deur die skerpte van die swaard aan vernietiging oor.+
34 So het tienduisend uitgesoekte manne uit die hele Israel voor Giʹbea gekom, en die geveg was hewig; en die Benjaminiete het nie geweet dat rampspoed+ hulle sou tref nie.