Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En toe die koning van Ai dit sien, het die manne van die stad haastig geword en vroeg opgestaan en uitgetrek om Israel in die geveg te ontmoet, hy en al sy manskappe, op die vasgestelde tyd, voor die woestynvlakte. Hy het nie geweet dat daar agter die stad ’n hinderlaag teen hom is nie.+

  • Rigters 20:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 En die manne van Israel het omgeswaai,+ en die manne van Benjamin was ontsteld,+ want hulle het gesien dat rampspoed hulle getref het.+

  • Spreuke 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Die weg van die goddeloses is soos die donker;+ hulle het nie geweet waaroor hulle bly struikel nie.+

  • Spreuke 28:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Gelukkig is die man wat voortdurend vrees,+ maar hy wat sy hart verhard, sal in rampspoed val.+

  • Spreuke 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel