Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Of as ’n siel sodanig sweer dat hy onnadenkend met sy lippe spreek+ om kwaad te doen+ of om goed te doen met betrekking tot hoegenaamd enigiets wat die man onnadenkend in ’n beëdigde verklaring sou kon spreek,+ al was dit vir hom verborge, en hy dit tog te wete gekom het, dan het hy skuldig geword met betrekking tot een van hierdie dinge.

  • Levitikus 19:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah.

  • Psalm 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 In sy oë word die veragtelike beslis verwerp,+

      Maar aan dié wat Jehovah vrees, bewys hy eer.+

      Hy het gesweer tot sy skade, en tog verander hy nie.+

  • Matteus 5:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Julle het ook gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie sweer+ sonder om jou eed na te kom nie, maar jy moet jou geloftes aan Jehovah betaal.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel