7 “Jy mag die naam van Jehovah jou God nie op onwaardige wyse gebruik nie,+ want Jehovah sal die een wat sy naam op onwaardige wyse gebruik, nie ongestraf laat bly nie.+
11 “‘Jy mag die naam van Jehovah jou God nie op onwaardige wyse gebruik nie,+ want Jehovah sal niemand wat sy naam op onwaardige wyse gebruik, ongestraf laat bly nie.+
12 Maar bo alles, my broers, hou op om te sweer, ja, hetsy by die hemel of by die aarde of enige ander eed.+ Maar laat julle Ja, Ja beteken, en julle Nee, Nee, sodat julle nie onder ’n oordeel val nie.+