Levitikus 26:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “‘As julle egter nie na my luister en ook nie al hierdie gebooie uitvoer nie,+ Deuteronomium 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+ Psalm 106:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Hulle het nie die volke verdelg+Soos Jehovah vir hulle gesê het nie.+
15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+