Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Verder het Josua in dié tyd gegaan en die Enakiete+ uitgeroei uit die bergstreek, uit Hebron, uit Debir, uit Anab+ en uit die hele bergstreek van Juda en uit die hele bergstreek van Israel.+ Saam met hulle stede het Josua hulle aan vernietiging oorgegee.+

  • Josua 15:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, het hy, volgens die bevel van Jehovah aan Josua, ’n aandeel onder die kinders van Juda gegee, naamlik Kirjat-Arba (die genoemde Arba was die vader van Enak), dit wil sê Hebron.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel