Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die grens van die kinders van Eʹfraim volgens hulle families was, ja, die grens van hulle erfdeel in die ooste was Aʹtarot-Adʹdar+ tot by Bo-Bet-Horon;+

  • Rigters 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En Giʹdeon het boodskappers na die hele bergstreek van Eʹfraim+ gestuur en gesê: “Trek af om Miʹdian te ontmoet, en beset voor hulle die waters tot by Bet-Bara en die Jordaan.” Toe is al die manne van Eʹfraim bymekaargeroep, en hulle het die waters tot by Bet-Bara en die Jordaan beset.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel